Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Toe menslik troos en afleiding vlak, net tydelik kom troos, was U die een, wat stilte en vrede kom bring.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.