Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Jy wese smokkel in my kop, of is dit dalk net jou siloeët. Jou woorde klokkieklink so lokkend, maar verdwaal teen die buitewand, van 'n diggeslote granietklip-hart.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.