stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Diva
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Maskerlose terggees
met 'n stem, 'n klankfees.
Blou-blou oë kyk fyn,
sien deur enige vals refrein.

En sluip-sluip,
sluip die wat nog gewetens het,
kruip kruip,
uit die ouditorium uit...

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.