stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Betsie
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Jou woorde:
"hoe gaan dit",
is nie uit konvensie,
maar uit omgeehart.
En as die antwoord
dan eerlik is,
het jy die wysheid,
vir die
regte
respons.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.