Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Bevrydende strale son, ongemaskerde eerlikheid, het donker maskers, volkome gestroop, tot die ware wese. En so kon nog 'n skepsel, weer werklik waardig wees.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.