stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Danie
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Toe dit vir my nodig was,
om iets te beteken,
toe bou jy 'n huis.

Toe dit nodig was,
om funksioneel te wees,
was jy die engel,
wat 'n kantoor
weer laat werk.

En as jy paaie kruis,
laat jy 'n stempel,
wat hoop sertifiseer.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.