Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Op my hart se nek, is jy vasgeklamp. Deur my toonsoort te verander, word 'n wanklank, omskep tot kuns.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.