Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Toe meganika nie meer wou, vat jou vingers raak. En kort voor lank, pomp die olie weer, en laat die wiele rol.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.