Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Ek weet nie waar jy is. Weet nie, wat in jou hart leef. Weet nie waarom, maar sonder vra, probeer ek, soms verstaan. Waar is jy vanaand?
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.