stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Francois
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Hul se jy moet my haat,
my paadjie vol gate skiet.
Maar steeds glo jy vas,
dat die wrak weer, eendag sal kan loop.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.