Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Klein bietjie vertroue, waar ander wou wantrou. Kans gegee aan 'n ander, en so weer, 'n wrak, gehelp, om waarde te kry.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.