stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Tweekant
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Met dade en materie,
hou jy liggaam aan die leef.
Met woorde en stiltes,
reduseer jy psige,
tot,
dood...

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.