Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
En nou is jy hier, speel-speel speel ons, met speel-speel mense, skep 'n beeld van heelheid, deur afpaar afpaar, speel-speel te speel. Maar ek weet, en jy weet, ons albei weet, dis bloot 'n speel-speel spel.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.