Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Jy maak my soms wakker, vra geswolle waarom ek jou wegpak, so vêr versteek. As ek antwoord dat sy jou nie meer wil ken, krimp jy maar terug, en word net weer 'n eensaam verkrimpte, verskuilde verlange.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.