Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Deur bipolere skande, jou diep gedompel, in smadelike verleentheid. Deur regsgestremde haas, veragtelike A4 velle, deur Ferreira laat druk, en Stafford het saamgelag. En so is ek dood, nou net 'n meganisme, al wat oorbly. waar is jy vandag?
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.