stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Vonds
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

My kraak gesien,
daardeur geloer.
En in jou kniel,
deur soek gedwing,
verskuilde klontjie goud,
daarbinne opgemerk.
My gesê,
dankie jy,
want niemand anders,
sou dit wou.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.