Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Toe jy vra, het ek geantwoord, eerlik, sonder masker. - En jy was bleek, want die waarheid, is nie wat jy wou hoor, en wis nie dat ek weet.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.