Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Onbewus van my blik, word waterval en jy een. Word vlees en gees verkwik, edel van gees, skoon van vlees. En dan kom woorde vry, jy is pragtig geskep!
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.