stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Onderdruk
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Ek weet, maar sê nie,
ek dink, maar swyg,
ek smag, maar smoor,
ek weet, maar hou my dom,
ek sien jou gelaat.
Maak of ek verby kyk,
ek wens ek kon jou sê,
maar gun vir jou, baie baie beter.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.