stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Eddie Stafford
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Deur eiewaan verblind,
skep jy behae om te ontbind.
Dit wat heilig is voor God,
minag jy met menslik spot.

En as ek met jou wil deel,
reg wil stel, dit wat skeel,
kruip jy weg agter 'n klerk,
en dink jy maak 'n edel merk.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.