stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Glimlag
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Skugter skadu's,
plank parkbank,
knus koeksister.

En as ek deur die waas na wapperwimpers loer,
sien ek Cupido wat glimlag,
vir Martie en vir Andries.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.