Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Ek kon nie rus, my gemoed nie sus. Maar in jou vrag, kry ek weer krag. Met almal om my weg, was dit my voorreg, dat jy my wou vra, om jou vrag te kon dra.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.