stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Platkop
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Jy skakel my,
blaf vir my.
Spel my moronitus uit,
minag so my denke,
bevraagteken die essensie,
van my eksistensie.

Sê dan maar reguit,
dat jy skaam is vir my,
want my kop is nie so plat,
dat ek nie jou versugting hoor:
van 'n waardige mens,
wat jy eerder as broer sou wou hê.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.