Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Twee kussings op my kooi. Een om op te slaap, die ander, om die gat te vul in my arms, waar jy, so goed, ingepas het. Waar is jy vanaand?
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.