stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Jy roer my
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Jy kruis soms my pad,
en laat 'n afdruk in my hart.
Maar ek weet, as ek jou hart sou vat.
bring dit dalk vir ons albei, net smart.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.