stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Kwaslat
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Met jou heuningkwas,
gesmeer met soete woorde,
is jy besig om jouself te bluf.
Jy dink ek is dwaas genoeg,
om te val vir jou taai kwaslat.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.