Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Terwyl julle verby my stap, met jul hande ineengevou, en jul harte aanmekaargegroei, wonder ek in my enigheid, waarom is party van ons alleen?
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.