Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Elektromotories, word lig en hitte geskep. In kilowatt, word daar kos gekook. Met koolstof, word rubberbande geroteer. Maar met omgee, word liefdesbande, van kameraadskap gesmee.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.