Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Ek is verantwoordelikvry en vasgevang, in die eensaamheid van my eie heimat. Sal jy 'n duetvlug met my deel, en my so help ontvlug, uit die kloue van alleenwees?
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.