Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Rooikop Rissiepit met jou hart van goud, bang bokkie wat wegkruip agter lig en en glans. Vir jou wil ek my beste gee, vir jou wil ek sien wen.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.