stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Heelmaak
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Met 'n benoude greep om my keel,
smag ek in obskure,
en donker ure,
na 'n hand,
wat sonder om te pand,
my menswees weer kan heel.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.