stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Flenters
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Toe ek flenters was,
en heeltemal uit pas. Toe ek geen skans kon bied,
en vir jou geen lewenslied. Uit my hart kon sing,
nie enige weelde kon bring.
Het jy my uitgewerp,
my met wapens skerp,
gelaat met 'n oordeel fel,
wat oor my lewe skel.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.