Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
In jou glashuis voel jy veilig, want die lig binne, maak dat jy nie die duister buite sien. Tog as jy eendag uitkom sal jy weet, kunsmatige lig het dieselfde klank, as natuurlike duister.
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.