stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Kruispad jy
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Aan jou wil ek vra, wie is jy?
Waarom sou Hy dit wil,
dat jy en ek en ek en jy,
vandag hier mekaar se roetes moes kruis?
Of was dit bloot maar net
om 'n verposing te moes wees,
in hierdie psigidiliese gejaag,
wat ons lewe noem.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.