Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Noudat jy weet, dat 'n gekraakte spieel, en 'n gebroke psige, ook tog plek-plek heel is... Vra ek jou, waarom sien jy net, my kraak, raak?
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.