Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!
Eers 'n slaggat, dan 'n spoedbult. En dan 'n gladde pad wat nat en geduldig wag, vir sy tolfooi, wat jy aan hom verskuldig is. Deur jou te haas, na 'n verganklike bestemming
Kopieregkennisgewing: Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.