stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

LIG LIG LIG
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Mammon is doodgeslaan!
Die pad vorentoe begin wyer word.
My oë is oop en ek sien my Here wink,
die einde was toe soveel beter!

Nou hou ek my oë op U,
en vra u raad oor elke saak.
U is my Heer, U is my leier.
Ek sal nie weer slingerpaadjies loop nie.

© Stof

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.