Llewellyn Kruger
Mea.
Die uitnodiging was vir jou ook bedoel. Goeie intensies om die skilders
wat graag kunstefees toe wou gaan en nie n stalletjie het nie of kan
betaal nie, te help asook skilders soos jy blootstelling of advertensie
kan gee. Hoekom het ek vir jou die watermerk laat maak ? Dis omdat ek
van jou werke hou. Ek sou nie n sent van die wins gevat het nie, maar
om skilders wat daar buite is n gratis geleentheid wou gee. Nou kraak jy
my af en Corne Hoon Pelzer, Cornelia Jacobs, Suzette van der Waltsleben, Nicholas Smith, Carole Conradie, Moruti Stof, Estelle Buys, Mariette Pretorius, Rina Bester, Nita Labuschagne, Seran conradie en Corrie Kuchner praat my sleg en oordeel my sommer op grond van wat jy sê. Vra vir André Vorster en Theuns Koekemoer Artist,
of as Stephan welz nog met ons was hoe n soort mens ek is. Moenie mense
verlei om te skinder en my allerhande goed te noem omdat hulle op wat
jy sê my oordeel. Ek gaan jou gesprekke en boodskappe op fb sit. Jy gaan
om verskoning vra. Ronald het dieselfde gedoen. Verlede week het hy tot
bekering gekom en mooi gevra ek moet hom vergewe. En mag God jou
maatjies vergewe want wat jy nie voor my kan sê nie moenie dit agter my
rug sê nie. Ek is geweldig ontstelt en mag hulle eendag waar jy of die
beste advokaat nie gaan wees nie hulle dan deur n lewende God sal
geoordeel word oor elke woord. Jy is nog welkom om te gaan uitstal by
die plek waar ek vir julle gaan betaal. Sterkte
Hou vanRapporteer29 minute gelede
Carole Conradie
Jy moet versigtig wees waarvan jy mense in die hitte vd oomblik beskuldig.
Hou vanRapporteer26 minute gelede