stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Christa Vermeulen
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Christa het haar hele skoolloopbaan in verskillende kore gesing en haarself gate uit geniet daarmee. Vanaf dertienjarige ouderdom neem sy reeds formele sanglesse in ligte musiek. Na skool het sy 'n verdere twee jaar opera opleiding ondergaan en vandaar haar uiteenlopende repertoire. Christa maak 'n sukses van menige genres en beloof om jou funksie iets spesiaals te maak. Of jy nou 'n fondsinsameling het, 'n troue het, of 'n gala geleentheid aanbied, of top vermaak vir enige ander rede verlang, Christa is net die musikant wat die funksie of geleentheid nuwe definisie sal gee

Nog nooit het The Rose, Some say love, Out there on my own, L.O.V.E., Hero en nog 'n groot arsenaal ander gewilde nommertjies so goed geklink nie.

Enkele van Christa se treffers

Crazy
L.O.V.E
I will always love you
The Rose
Out here on my own
My heart will go on
When you tell me that you love me
I finally found someone
Hopelessly Devoted
From this moment
Simply the Best
Holding out for a Hero

Om vir Christa te bespreek of meer navrae te rig, epos haar by christa@ag-industries.com

© Stof 2006/04/19

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.