stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Moira
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Moira Blignaut se album Soos Klei is nou beskikbaar. Dit is 'n album wat jou tot stilstand gaan noop. Deur haar besondere keuse van musiek op hierdie album ontgin sy jou menswees se verskillende aspekte. Sy bring genesing vir jou pyn. Sy bring hoop vir jou wanhoop en verseker jou dat elke mens, ook jy en ek, waardig is om voluit te mag lewe.

Op hierdie album bied Moira jou die volgende snitte, keurig gekies om jou met 'n boodskap van hoop en genesing agter te laat.
Soos Klei
This is the time
Maria
Liefdesbrief
Ken jy my
You, my Father
Ek kies
Nog 'n kans
Adam
Christiaan
In U Hand

Moira kan nou reeds 'n verskil in jou lewe maak. Bespreek Moira vir 'n optrede of bestel haar album deur haar vandag nog te epos by moira.blignaut@gmail.com. Ervaar so eerstehands die bevryding wat Moira se musiek vir jou kan bring. Jy kan D.V. op 17 Mei 2008 vir Moira op die verhoog sien sien by die Hemelvaartfees

© Stof 2008/04/15

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.