stof tot stof, stof tot nadenke:
'n stowwerige gegriffel
Die middernagtelike gerammel van 'n rustelose koppie. Twee breinselle bots en woordkluise breek oop.
Soli Deo Gloria!

Met dank aan God drie-enig vir al die seëninge wat Hy so mildelik en onverdiend op ons uitstort!

Muisgenoot se vooroordele
Artikels Indeks
Stof se Tuisblad
Kopiereginligting

Het net gewonder. Is ons grootste Afrikaanse skindertydskrif besig om ons subtiel te vergiftig? Toe daar onlangs 'n strokiesprent oor die valse profeet mohammed gemaak is, was Muisgenoot dadelik by met 'n artikel waarom dit so verkeerd sou wees. Maar as Christus elke dag ontken word, of Sy Naam misbruik word, word daar geswyg. Waarom word 'n mite verdedig, maar die Waarheid word ontken. As ek dit nie mis het nie, was goeie joernalistiek nog altyd gegrond op waarheid, en nie op dwalende vooroordele nie. Dan nooi ons hierdie verkruppelde waarheid nog elke week in ons huise in. Ek sou graag wou weet wat die verduideliking daarvoor is.

© Stof 2009/08/01

Kopieregkennisgewing:
Hierdie werke is die intelektuele eiendom van Stof. Klik hier vir volledige kopiereginligting.

.