Om produkkode op te spoor
- Plaas die Win XP installasieskyf in die leser
- Navigeer na die i386 legger
- Maak die UNATTEND.txt legger oop
- Die produkkode sal in die meeste gevalle daarin voorkom.
Om andersins te aktiveer
- Klik "Start"
- Klik "Run"
- Tik "regedit"
- Klik op die plus naas “HKEY_LOCAL_MACHINE”
- Klik op die plus naas “SOFTWARE”
- Klik op die plus naas “Microsoft”
- Klik op die plus naas “Windows NT”
- Klik op die plus naas “CurrentVersion”
- Klik op “WPAEvents” - Klik op die regterpaneel op “OOBETimer” en dubbelklik daarop
- Wis alle waardes
- Tik dan in: FF D5 71 D6 8B 6A 8D 6F D5 33 93 FD
- Klik "OK"
- Klik op linkerpaneel by"WPAEvents"
- Klik dan op then "permissions"
- Klik op System of SYSTEM - Klik op "Deny Full Control" gevolg deur "OK".
- Verlaat "Registry Editor" deur X te klik of gebruik die rooi X bo aan die blad of Ctrl+F4.
- Gaan na "Start
- Kies “activate windows”, of gebruik "start", "all programs", gevolg deur “activate windows”