Gareth is 'n amptenaar by Pick a Pay in Hillcrest wat toesien dat die oorskot kruideniersware veilig in die hande van gemeenskapswerkers besorg word vir verspreiding onder minderbevoorregdes. Die manier waarop hy dit doen en die waardigheid waarmee hy die werkers hanteer, verdien 'n groot pluimpie.